|
Ermelo Toyota, 'n plaaslike onderneming wat bekend is vir hul ondersteuning aan die
gemeenskap het verlede Woensdag 'n aansienlike kontantskenking van R35 000 aan die Ermelo Noodveiligheidskommittee gemaak.
In sy aanvaardigingstoespraak het die voorsitter van die veilighedsgroep, mnr. Henry Geldenhuys sy dank en waardering namens die groep teenoor die bestuur
en personeel van Ermelo Toyota uitgespreek en gesê die skenking sal help om die volgehou beveiliging van die groter Ermelo gemeenskap te verseker.
Hy het het gesê dit is 'n riem onder die hart dat sakeondernemings soos Ermelo Toyota die belangrikheid van gemeenskapsveiligheid raak sien en ondersteun.
Hy het 'n beroep op ander sakeondernemings gedoen om die voorbeeld van dié ondernemings te volg.
Mnr. Koos Badenhorst, Handelaarshoof van Ermelo Toyota het op sy beurt die veiligheidskommittee en al die rolspelers bedank vir hul opoffering en
bereidwilligheid om die gemeenskap van Ermelo en omliggende dele by te staan om misdaad te help bekamp.
Voor: Ian Strydom (Ermelo Toyota) Henry Geldenhuys (Voorsitter Noodveiligheid) Heinrich Potgieter (Ermelo Toyota) Koos
Badenhorst (Handelaarshoof-Ermelo Toyota), Danie du Plessis (Bestuurder TLU Oos-streek) en André Pretorius (Veilgheid). Agter: Eben Leibbrandt (Ermelo
Toyota), Klaas de Beer (Veiligheid) Janneman Robberts (Veiligheid) en Johan van der Merwe (Veiligheid). |
|
|
|
Harry Masina
073 886 8596
|
Bennie Kriel
082 332 4424
|
Henry Potgieter
082 857 4365
|
Ian Strydom
082 899 0885
|
Tina Botha
073 243 8387
|
|
|
|
|
CLICK HERE to view all our Pre-Owned Vehicles for sale!
|
|
Our Automark Promise to You: |
Backed by Toyota
Delivery Countrywide
Guaranteed Not Stolen
Automark Warranty Available |
Guaranteed Mileage
Seven Day Exchange Plan
Guaranteed Year Model
Every Vehicle Subject to a Check List |
|
|
WINTER SPECIAL
FOR TWO WEEKS ONLY !!!!
|
|
|
TOYOTA
COROLLA 1.3 PROFF
2011
R 99000-00
149376km
BLUE, RADIO, AIRCON, SMASH AND GRAB |
CHEV
AVEO 1.6L 5DR
2010
R89000-00
101816km
WHITE, RADIO, AIRCON, MAGS
|
TOYOTA
HILUX 3.0D-4D RB P/U S/C
2011
R209900-00
147835km
SILVER, RADIO, AIRCON, TOWBAR, ROLL BAR, RUBBERISED, SPOT LIGHTS |
|
|
|
|
U-landa Nortje
Automark Sales Manager
082 332 4425 |
Themba Khumalo
082 098 6948 |
David Bhengu
082 333 1409 |
Alf Smit
084 604 5485 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ermelo Toyota
Yusuf or Willie
017 811 0600 |
0861 ERMELO
Bianca / Elize
017 811 0614/5 |
|
|
|
|
|
|
|
|